Darren McGavin

Darren McGavin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Lyle Richardson
Geboorte (1922-05-07)7 Mei 1922
Sterfte 25 Februarie 2006 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1940–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Darren McGavin (7 Mei 1922 – 25 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Story (1983), Raw Deal (1986), Dead Heat (1988), en Billy Madison (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy